Hulpmiddels in Afrikaans vir sake-eienaars
Gratis POPIA-privaatheidsbeleid en Afrikaanse AI-prompts vir klein sake in Suid-Afrika.
Maak ’n gratis privaatheidsbeleid of kry Afrikaanse AI-prompts.
Nie regsadvies nie. Elke dokument is ’n konsep wat jy self moet nagaan.